Hier is Trump se opname oor daardie Iran-dokument

Die opname waar oudpresident Donald Trump geklassifiseerde dokumente aan ‘n personeellid gewys het, is bekend. Trump ontken dit ten sterkste en sê dit was koerant-artikels oor ‘n moontlike Amerikaanse aanval op Iran maar, op die opname, poog hy om te bewys dat hy nooit ‘n plan gehad het om Iran aan te val nie, maar dat die verdedigingsministerie dit ontwikkel het, en hy het dokumente om dit te bewys.