Greta Thunberg doen beroep op bankeOctober 30, 2021

Greta Thunberg, die klimaats-aktivis, het ‘n beroep op banke gedoen om “op te hou om ons vernietiging te finansier”, voor die VN COP26-klimaatberaad. Thunberg is in Londen om deel te neem aan betogings wat eis dat die finansiële stelsel ophou om fossielbrandstofprojekte te finansier. Sy het aan die BBC Nuus gesê dat verandering moontlik is by die beraad, as druk op politici gehandhaaf word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *