Bulle-Sharks VRK-halfeindstryd amper uitverkoopJune 5, 2025
Die Verenigde Rugby-kampioenskap se halfeindstryde word hierdie naweek gespeel, met alle oë op Loftus Versfeld in Pretoria, waar die Bulls en die Sharks mekaar die stryd gaan aansê. In die ander wedstryd kom Leinster teen Glasgow te staan in die Aviva-stadion in Dublin. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Willem Strauss, president van die Blou Bulle.