Geingob simpatiseer met lt.-genl. Petrus Hangula se familie

Namibiese President Hage Geingob het sy medelye uitgespreek met die familie van die ontslape luitenant-generaal Petrus Hangula. Hangula was vanaf 2006 tot 2015 die direkteur-genraal van die Namibië Sentrale Intelligensiedienste nadat hy die Namibiese polisiehoof was. Vanaf 2016 tot 2020 was Hangula ‘n adviseur van die intelligensiedienste.