Geen meer reddingsboeie vir Poskantoor nie – DA

Die DA het verdere reddingsboeie vir die Suid-Afrikaanse Poskantoor verwerp. Hulle kritiseer die ANC vir wanbestuur en werkverliese. Die Sakereddingspraktisyns het ‘n verligtingskema vir werknemers aangekondig, wat deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie geweier is en tot werkverliese gelei het. Die DA-lid, Natasha Mazzone, het die ANC beskuldig dat hy meer as tien-miljard-rand aan belastingbetalersfondse op SAPO germors het en versuim het om ‘n werkbare omkeerplan te verskaf. Mazzone sê ‘n sterk vennootskap tussen die Poskantoor en die privaat sektor is uiters belangrik vir noodsaaklike dienste: