!Gawaxab verduidelik die redes vir die onveranderde repokoersAugust 16, 2023
Soos deur ekonome verwag, het die Bank van Namibië die repokoers onveranderd op 7,75 persent gehou. Die monetêre beleidskomitee het Dinsdag vergader en die goewerneur Johannes !Gawaxab het die redes verduidelik.