Erfenisweek word by TransNamib met spoorgeskiedenis herdenk

TransNamib herdenk die Erfenisweek die 30ste bestaansjaar van die TransNamib Museum. Ter herdenking van die geleentheid word ‘n spesiale jazz- en blueskonsert gehou. TransNamib se woordvoerder, Abigail Raubenheimer, sê die museum speel ‘n belangrike rol om die evolusie van Namibië se spoorwegstelsel op rekord te plaas, en bied onskatbare insigte oor die land se ryk geskiedenis. TransNamib sal ook die museum se medestigter, Walter Ruschand, ‘n sleutelfiguur in erfenisbewaring en -bestuur vereer: