Blinken sê Iran se geld sal gemonitor word na gevangene-uitruil

Die uitruil van gevangenes tussen Iran en die VSA is in die nuus. Luidens die ooreenkoms, is 6 miljard Amerikaanse dollar van Iran se fondse, wat in Suid-Korea gevries is, aan Iran oorbetaal. Die geld kom van olie wat aan Suid-Korea verkoop is. Amerika se minister van buitelandse sake, Antony Blinken, sê die fondse was altyd aan Iran beskikbaar vir humanitêre doeleindes: