Epidemioloog sê nuwe variant sal waarskynlik lei to styging in herbesmettings

‘n Epidemioloog en lid van die Afrika-Covid-taakspan, professor Salim Abdool Karim, sê soos vorige variante kan die Omikron-variant die doeltreffendheid van entstowwe beïnvloed. Dit sal waarskynlik lei tot ‘n verhoging in herbesmettings. Karim het deelgeneem aan ‘n media-inligtingsessie oor die verspreiding en die uitwerking van die nuwe variant.