Entstowwe is doeltreffend teen Eris Covid-variant

Die Pfizer-entstof word as doeltreffend beskou teen die nuwe Covid-19-subvariant. Die buurland se gesondheidsowerhede het bevestig dat die eerste geval van die nuwe EG.5 of Eris in Gauteng aangemeld is. Dit is onduidelik of die variant plaaslik ook voorkom. ‘n Gesondheidskenner en professor aan die Wits Universiteit, Guy Richards, sê diegene wat hoërisikogevalle is, sal waarskynlik bykomende inentings nodig hê. Hy sê die entstowwe wat tans beskikbaar is, is voldoende om infeksies minder ernstig te maak: