Goeie nuus oor komende repokoersJune 5, 2025
Die Bank van Namibië se monetêre beleidskomitee se repokoers aankondiging sal op 18 Junie gemaak word. In die vorige aankondiging het die komitee die repokoers onveranderd op 6,75 persent gehou. Kosmos 94.1 Nuus het met dr. Omu Kakujaha-Matundu van Unam se departement ekonomie gepraat, wat sy voorspelling gee.