Elektriese minibus-taxi’s in SA ondersoek

Suid-Afrika se eerste elektriese minibus-taxi sal na verwagting voor die einde van die jaar gereed wees en kan baie voordele vir die bedryf en die land ontsluit. ‘n Projekspan wat bestaan uit ondernemings- en navorsingsinstellings ondersoek tans die lewensvatbaarheid van elektriese minibus-taxi’s in Suid-Afrikaanse toestande. Die hoof uitvoerende beampte en stigter van die platform GoMetro, Justin Coetzee, sê ‘n span kundiges het die projek saam aangepak:

Hy sê toetse op die buurland se paaie word vir volgende jaar beplan.