Ekonoom sê oor Julie-brandstofprys
Brent ru-olie het in die afgelope maand met amper 4 persent gedaal en die wisselkoers tussen die Suid-Afrikaanse rand en Amerikaanse dollar het ook effe verbeter. Die brandstofprys vir Julie sal volgende week Woensdag in werking tree en volgens die Cirrus-ekonoom Robert McGregor sal pryse of onveranderd bly of, daar sal ‘n daling wees. Hy verduidelik.