Dawie Roodt sê oor buurland se begroting

Die buurland se minister van finansies, Enoch Godongwana, se eerste begrotingsrede sal hoofsaaklik op die bekamping van besteding fokus. Dit is die mening van die ekonoom, Dawie Roodt. Die minister sal vanmiddag sy begrotingsrede vir 2022-2023 lewer. Roodt sê hy verwag nie enige verrassende aankondigings nie, maar daar is ‘n paar dinge waarna ‘n mens sal moet oplet: