Daar word nie genoeg gedoen om politieke moorde te stuit nieOctober 16, 2023
Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging betreur die regering se gebrekkige optrede om politieke moorde te beëindig. Ondersoeke deur die tussen-ministeriële komitee wat politieke moorde in KwaZulu-Natal ondersoek, het verlede maand bekend gemaak die moorde raak die ANC, IVP en die National Freedom Party die ergste. ‘n Dosent in politieke wetenskap aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Zakhele Ndlovu, sê as intelligensie verskerp kan word, kan die regering se huidige pogings doeltreffend wees: