DA vra vir beter sekuriteit na diefstal van 51 renosterhorings

Die DA in Suid-Afrika versoek die, Barbara Creecy, om ‘n omvattende plan voor te lê wat verbeterde veiligheidsmaatreëls uiteensit vir die beveiliging van renostervoorrade in die land. Dit volg nadat 51 renosterhorings onlangs gesteel is uit die hoofkluis van die Noordwes Parkeraad se hoofkantoor in Mafikeng. Die DA-lid, Dave Bryant, sê dit is noodsaaklik om streng sekerheidsprotokolle in te stel, insluitend gevorderde alarmstelsels, meer personeel en streng moniteringsmaatreëls: