Covid se impak sal nou langer duurJuly 13, 2021
Kundiges sê die impak van die geweld in Suid-Afrika kan verder uitbrei na die hele streek en ook buurlande soos Namibië negatief beïnvloed. Volgens professor Jannie Rossouw van die Wits-sakeskool in Johannesburg sê dit beteken dat die impak van Covid-19 langer sal duur. Hy verduidelik.