Covid het impak op vroue se politieke ontwikkeling gehadNovember 1, 2021

‘n Bespreking het vandag in die hoofstad plaasvind oor die impak van Covid-19 op die implementering van die sogenaamde Vrou, Vrede en Sekuriteit-agenda van die SAOG. Die Namibiese minister van internasionale betrekkinge Netumbo Nandi-Ndaitwah sê verskeie meganismes moet ontwikkel word vir vroue om veral politieke geleenthede te benut…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *