Biden looi DeSantis en kie oor gesondheidsdekkingFebruary 10, 2023
President Joe Biden het homself skerp uitgespreek in Florida, veral teen die goewerneur Ron DeSantis oor Medicaid. Die Republikeinse leierskap in die deelstaat wil voordele op die program, wat gesondheidskostes af bring, verder inperk. Biden wil dekking onder Medicaid verbreed en hy sê meer as ‘n miljoen inwoners van Florida sal daaruit voordeel trek.