Biden lewer sy toepsraak by VN se Algemene Vergadering

Amerikaanse President Joe Biden het die VSA se prioriteite by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering beklemtoon. Dit sluit in die beëindiging van die Covid-pandemie, die klimaatskrisis en die bestuur van die wêreldmag dinamika, “in plaas daarvan om voort te gaan om oorloë van die verlede te veg,” het Biden in sy toespraak by die Algemene Vergadering gesê.