Besighede wil terug na normaal

Besighede is tans besig om te herstel nadat dit hard deur die Covid-pandemie getref is. Volgens Bisey Uirab, die president van die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid, is besighede in Namibië positief om weer te herstel en die ekonomie te herstel. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê sakelui hoop dat besighede weer na normaal voor Covid-19 kan terugkeer.