Ons herdenk van skoon, en bloul lug

Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering het vandag as die Internasionale Dag vir Skoon en Blou Lug verklaar. Dit volg op die internasionale gemeenskap se toenemende belangstelling in skoon lug en die beklemtoning van die behoefte aan nog pogings om luggehalte te verbeter ten einde mense se gesondheid te beskerm. ‘n Greenpeace-aktivis in Suid-Afrika, Thandile Chinyavanhu, sê ondanks ‘n omvattende beleidsraamwerk, is daar ‘n gebrek aan politieke wil en optrede deur die privaatsektor in Suid-Afrika om die nodige veranderings vir skoner lug te implementeer: