SA Sionistiese Federasie nie vir sanksies teen IsraelMay 12, 2021
Rowan Polovin van die Suid-Afrikaanse Sionistiese Federasie is nie ten gunste van stafmaatreëls teen Israel te midde van die jongste konflik met Hamas nie. Hy sê sanksies en boikotte bring nie vrede nie en kan Suid-Afrika skaad, omdat Israel in die buurland belê.