Victoria onderhandel om statebondspele aan te bied

Victoria se premier Daniel Andrews het bevestig dié staat se regering onderhandel tans eksklusief met die Statebondspele-federasie om die 23ste Spele in 2026 in Australië aan te bied. Birmingham bied vanjaar se Spele in Julie aan. Australië het die Statebondspele al vyf keer aangebied en Victoria was gasheer vir die Melbourne-geleentheid in 2006. Andrews sê dit sal vir die staat tot voordeel strek wat werksgeleenthede en beleggings betref: