Ministerie sê oor brandstofprys bepaling vir Maart

Die jongste data van Suid-Afrika se Sentrale Energiefonds dui op ‘n kleiner verhoging in die petrolprys in Maart as wat verwag is. Onderverhaling het geval na tussen 5 sent en 18 sent per liter. Dieselpryse sal nou effens verlaag met tussen 4 en 11 sent per liter, wat ‘n positiewe ommekeer is. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Abednego Ekandjo, petroleum-ekonoom by die energieministerie.