Ekonoom sê oor EU se koolstof-vrywaring planneFebruary 25, 2025
Reaksie word ontvang op die nuus dat die Europese Kommissie sal voorstel dat die oorgrote meerderheid maatskappye wat deur die EU se koolstofgrensheffing gedek word, vrygestel word, op grond daarvan dat hulle net 1 persent van die emissies in die skema produseer. ‘n Konsep van die kommissie se voorstel het planne uiteengesit om die koolstofgrensheffing te verander sodat dit slegs van toepassing is op maatskappye wat goedere invoer met ‘n massagebaseerde drempel van 50 ton per jaar. Kosmos 94.1 Nuus het met ekonoom Theo Klein van Oxford Economics Africa gesels.
Klein sê so ‘n stap sal voordelig vir maatskappye wees.
Klein sê so ‘n stap sal voordelig vir maatskappye wees.