Opul druk vir Trump ‘n pit

Opul en sy vennote het ingestem om te hou by sy beleid om olie-uitset vanaf April geleidelik te verhoog en het die Amerikaanse regering se Energie-inligtingsadministrasie verwyder van die bronne wat gebruik word om sy produksie en nakoming van voorsiening ooreenkomste te monitor. Die organisasie en Donald Trump het herhaaldelik gebots tydens sy eerste administrasie en sedert hy in Januarie teruggekeer het, het Trump klaar eise gestel vir verhoogde produksie.