Plaaslike belastinglas uiters hoog
Namibië het ‘n baie hoë belastinglas en volgens die jongste Heritage-stigting se verslag vir ekonomiese vryheid, het die belastinglading op landsburgers hoof ingekom op 72. Terwyl belastingkoerse plaaslik hoog is, is daar ook baie min belastingbetalers relatief tot die informele ekonomie wat verdere druk toepas. Cirrus-ekonoom, Robert McGregor, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.