Dis wat jy tande trek noem!July 3, 2025
Professore Gerhard Steenkamp en Adrian Tordiffe van die Universiteit van Pretoria se Fakulteit Veeartsenykunde in Onderstepoort het na Kambodja in Asië gereis om ‘n tandtrek-prosedure op ‘n olifant uit te voer. Steenkamp sê die reis wat tot dié reusetaak gelei het, het bykans 18 maande gelede begin toe dokter Navaneetha Roopan die Kulen-olifantwoud besoek het, waar hy die olifant Chi Chlorb met ‘n gebreekte tand opgemerk het: