Nuwe Superman-akteur sê hy was erg geïntimideerJuly 3, 2025
‘n Privaat eksklusiewe vertoning van Superman 2025, wat op 11 Julie in teaters begin draai, is gehou. Die nuwe ‘man of steel’ David Corenswet het met die media gepraat en sê hy was erg geïntimideer deur die rol wat hy as kind geken het.