Okahandja-gemeenskap wil mobiliseer, betoogJune 16, 2025

Die maatskaplike aktivis Sydney Gariseb het met Kosmos 94.1 Nuus gesels na die naweek se vergadering oor klagtes oor die Okahandja-munisipaliteit. Die gemeenskap kla nie net oor kwessies soos RedForce nie maar ook gaan die waardasie van huise en erwe in sekere woonbuurte.

Hy sê dat hulle sal mobiliseer en tot by die parlement sal betoog totdat hulle antwoorde ontvang.