Oos-Kaap sterftesyfer nou 79, Cyril sê vloede is klimaatsveranderingJune 13, 2025

President Cyril Ramaphosa sê die dodelike vloede in die Oos-Kaap is ‘n duidelike teken van die groeiende uitwerking wat klimaatsverandering. Die sterftesyfer in die provinsie het gestyg tot 79. Ramaphosa het tydens ‘n besoek aan Mthatha gesê vloede is ongewoon in die winter en is ‘n teken van hoe klimaatsverandering weerpatrone ontwrig. Ramaphosa waarsku gure weer is nou ‘n werklikheid in die provinsie en ook in KwaZulu-Natal, waar huise, strate en openbare infrastruktuur aanhoudend vernietig word: