Gemeenskapslede herstel Etosha grensdraad, hoor NVJune 12, 2025

Die PDM-leier, McHenry Venaani, het in die Nasionale Vergadering duidelikheid by omgewingminister Indileni Daniel gevra oor verskeie kwessies. Dit kom na sy vroeër ‘n opdatering gegee van die werk wat aan die Etosha Nasionale Park se 824 kilometer-lange grensdraad gedoen word. Venaani wou weet wie die grensdraad herstel en opgradeer. Volgens Daniel is dit meer koste-effektief om gemeenskapslede daarvoor te ontplooi. Sy het meer.