Groot bibberweer volgende week op padJune 5, 2025

Die winter sal oor die naweek sy afwagting begin maak en volgende week sal die hele land erg koud kry. Volgens die bekende weerkenner, George van der Merwe, is die stelsel uiters sterk en temperature sal baie laag wees.

Volgens Van der Merwe is dit ‘n week van binnelandse winter met somer aan die kus – dis reg, Oosweer is ook terug.