Ryp een van die dae moontlik: weerkennerMay 23, 2025
Met die eerste winterkoue wat sy tande gewys het, voorspel weerkenner Johan van den Berg ‘n moontlikheid van ryp in die nabye toekoms. Dit is maar die begin van die winter, maar boere dink waarskynlik reeds aan die reënprentjie vir die volgende somer. Van den Berg gee ‘n oorsigtelike voorspelling van wat kan verwag word tot Februarie volgende jaar.