Swapo-LP vurig oor ECB, kragtarieweMay 21, 2025
Swapo-LP Andreas Amundjindji het tydens ‘n sitting van die Nasionale Raad teen die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) uitgevaar en gesê die goedgekeurde tariefverhoging van 3,8 persent wat in Julie in werking tree, plaas geweldige druk op die verbruiker. Amundjindji het voorts die salarisse en bonusse van die ECB skerp gekritiseer en gevra dat die regering moet ingryp: