50-jaar herdenking van einde van ViëtnamoorlogApril 30, 2025
Saigon het vandag 50 jaar gelede in 1975 geval en die einde van die Viëtnamoorlog meegebring. Die kommunistiese Noord-Viëtnamese magte het Saigon, die hoofstad van Suid-Viëtnam, verower, wat gelei het tot die ineenstorting van die Suid-Viëtnamese regering en ‘n groot ontruiming van Amerikaanse en Suid-Viëtnamese personeel. Meer as 3 miljoen troepe en burgerlikes is in die 20-jaar lange oorlog, wat vir die VSA op nul uitgeloop het, dood. Die VSA het die oorlog betree om kommunisme te keer. Die geleentheid staan in Viëtnam bekend as Herenigingsdag.