Swartbooi pleit vir eenheid onder opposisieApril 6, 2025
Die leier van die Landless People’s Movement, Bernadus Swartbooi, het Saterdag tydens die party se vierde nasionale konvensie in Windhoek sy teleurstelling met die nuwe begroting uitspreek. Hy is veral bekommerd oor die lae ontwikkelingsbegroting, wat die drywer van werkskepping behoort te wees. Swartbooi het ook ‘n beroep op opposisiepartye gedoen om saam te werk: