Pad gesluit tussen Rosh Pinah en OranjemundApril 5, 2025

Die pad tussen Rosh Pinah and Oranjemund is beskadig en gesluit vir verkeer. Kosmos 94.1 Nuus het met Conrad Lutombi, uitvoerende hoof van die Paaieowerheid, gepraat: