Begroting: Te min geld vir werkskeppingMarch 29, 2025
Simonis Storm se ontleding van die begroting is bekend gestel. Daar is kommer oor inkomste en die makelaarsfirma sê inkomste van mynwese sal moet styg. Befondsing aan TransNamib en Meatco laat vrae ontstaan oor die toekennings om veral jeugwerkloosheid te bekamp. Max Rix van Simonis Storm het meer.