Giwusa het kommer oor AgoaMarch 28, 2025
Die vakbond Giwusa sê die moontlike opheffing van die Wet op Groei en Geleenthede in Afrika se voordele is deel van president Donald Trump se ekonomiese oorlogvoering. Agoa laat Afrikalande toe om hul produkte belastingvry na Amerika uit te voer, maar die toekoms daarvan is in gedrang, veral weens die gespanne verhouding tussen Suid-Afrika en Amerika. Giwusa se president, Mametlwe Sebei, sê die opheffing van Agoa sal belangrike sektore soos die voertuig-, smelting- en landboubedryf raak: