Voorspelling vir onderwysfokus in begroting March 27, 2025

Finansminister Ericah Shafudah sal waarskynlik op onderwys fokus in haar eerste nasionale begroting wat sy vanmiddag in die parlement ter tafel lê, meen die ekonoom Lameck Odada. Hy verwag voort groot verskuiwings van geld tussen begrotingsposte vanweë president Netumbo Nandi-Ndaitwah se konsolidering van verskeie ministeries.