Padvervoer permitte moet teen Maandag omgeskakel weesMarch 27, 2025

Die sperdatum vir die omskakeling van alle padvervoer permitte is 31 Maart. Die onbepaalde lisensies sal ongeldig word as dit nie gedurende die toegewese tyd omgeskakel word nie. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Hileni Fillemon, die woordvoerder van die Padowerheid, wat meer inligting gee.