Nuwe kabinet: Dit was hoeka tyd om van die ou veterane ontslae te raakMarch 24, 2025
Politieke kenners het president Netumbo Nandi-Ndaitwah se besluit verwelkom om kabinetsministers van 21 tot net 14 te verminder. Dis tyd om van veterane ontslae te raak wat vir jare in die kabinet dien sonder dat hulle wesentlike resultate lewer, sê die ontleder, dr. Ndumba Kamwanyah.