Hyphen onderteken jeugbemagtigingsooreenkoms vir Hardap, en KarasMarch 17, 2025

Hyphen Hydrogen Energy het sy verbintenis tot plaaslike ontwikkeling demonstreer deur die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding met die Hardap-streeksraad, wat vaardigheidsontwikkeling en kapasiteitsbou sal verbeter. Dit sal spesifiek op die jeug fokus deur gespesialiseerde opleiding te ontwikkel en aan te bied, en sal ook na die Karas-streek uitgebrei word. Kosmos 94.1 Nuus het met Hardap-goewerneur Salomon April gepraat, wat die belangrikheid van die ooreenkoms vir die jeug beklemtoon.