Nandi-Ndaitwah-era: Wat van Duitse reparasies? March 11, 2025

Met die inhuldiging van aangewese president Netumbo Nandi-Ndaitwah op 21 Maart is daar vrae rondom gesprekke tussen Namibië en Duitsland oor reparasies. Duitsland het ‘n nuwe regering en daar is geen melding van samesprekings oor die volksmoord in Swapo se manifesto of Nandi-Ndaitwah se leierskapvisie nie. Kosmos 94.1 het met Maboss Ortmann van die tegniese komitee van die Vereniging van die Nama-tradisionele Leiers oor dié kwessie gepraat: