Aktivis sê oor regsman se pogings vir regulering van sekswerkMarch 11, 2025
Reaksie word ontvang op kommentaar van regsman Kadhila Amoomo, wat sê prostitusie behoort gereguleer te word, aangesien die bestaande wetsbeleid ondoeltreffend is. Hoewel onwettig, is die bedryf ‘n realiteit en om dit te ignoreer, gaan geen oplossing teen geweld en uitbuiting bring nie. Die deurwinterde maatskaplike aktivis Linda Baumann het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.