Kallie Kriel gesels oor vergadering in Washington met Trump amptenare

Solidariteit en AfriForum is in die VSA en het druk uitgeoefen op die Trump-administrasie om volgehoue druk op die ANC te plaas om diskriminasie teen Afrikaners te staak. Groot vergaderings is Dinsdag gehou in Washington. Die uitvoerende hoof van AfriForum, Kallie Kriel, het meer oor wat bespreek is.