Trump sê 6 Januarie-betogers is net lief vir Amerika

President Donald Trump het die kwytskelding van sowat 1 500 mense betrokke by die betoging op 6 Januarie 2021 by die Kongresgebou, verdedig en sê hulle lewens is verwoes. Onder die wat vrygelaat is, is die gewese Proud Boys-leier, Henry Tarrio en Oath Keepers se stigter, Stewart Rhodes. Tarrio is skuldig bevind aan opruiende sameswering om die regering omver te werp en tot 22 jaar tronkstraf gevonnis. Trump het die mense wat hy kwytgeskeld het as 6 Januarie-gyselaars beskryf:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *