Trump vandag ingehuldig

Donald Trump word vandag ingehuldig as die 47ste president van die VSA. Trump breek met Amerikaanse tradisie vir hierdie geleentheid en het talle staatshoofde wat konserwatief en regs is, genooi. Gewoonlik is presidensiële inhuldigings ‘n binnelandse aangeleentheid: Die president en visepresident lê die eed af met Amerikaanse amptenare, vorige staatshoofde en ander Amerikaanse BBP’s teenwoordig op die trappe van die Capitol-gebou. Vanjaar is daar ’n intreerede, ’n parade, musiekoptredes en ‘n formele bal. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *